Taaldebat - Language debateArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
Senior watch slim, Jaeger Le Coulter Masters Series must not replica watches miss. Jaeger Le Coulter's master series is swiss replica watches an entry - level series in the brand, but it replica watches sale also has a complex style to replica watches online the sky.

R1000-pryswenner

  • Die Taalsekretariaat
  • Doelstelling
  • Veels geluk aan Wim Vorster van Johannesburg. Jy is aangewys as die gelukkige wenner van die R1000-prys wat beskikbaar gestel is deur die Stigting vir die bemagtiging van Afrikaans.

    Ons het weer deur die briewe gelees, het ook mooi gaan kyk na daardie briewe wat nie noodwendig hulleself aangemeld het as kompetisiebriewe nie, en het, na baie e-posse wat heen en weer gevlieg het, gevoel dat Wim dalk die gemoed van die briefskrywers die beste vasgevat het.

    Dit is dus nie noodwendig die boodskap wat die literatorre (sic) op die redaksie die heel graagste wou hoor nie, maar dit is beslis wat ons telkens gelees het. Wim het dit gewoon uitgedruk op ’n manier wat ons opgeval het.

    Daar was kwaai briewe ook — hulle is deeglik beloer. En uiteindelik, so wil dit voorkom, lê die heil van Afrikaans by diegene wat dit praat en interessante maniere vind om dit aan soveel moontlik Suid-Afrikaners oor te dra.

    Trompie, soos Langenhoven en vele “bekende” skrywers, beteken nie veel vir die voetsoolsprekers nie. Ons kan kla daaroor, maar dis dalk iets wat skrywers en taalbemagtigers ter harte moet neem. Afrikaans bestaan daar waar gepraat, geëet en geskrik word, so het die briefskrywers laat weet.

    Geluk

    Izak de Vries

    boontoe


    © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.