Taaldebat - Language debateArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
Senior watch slim, Jaeger Le Coulter Masters Series must not replica watches miss. Jaeger Le Coulter's master series is swiss replica watches an entry - level series in the brand, but it replica watches sale also has a complex style to replica watches online the sky.

Invitation! Uitnodiging! — Swerfsange

Ria Olivier

Will you be in Oudtshoorn on 6 April 2004? If you are, the Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans and Van Schaik Publishers invite you to attend the launching of Swerfsange, an Afrikaans translation of Lifela, a collection of mine workers poetry from Lesotho.

Date: 6 April 2004
Time: 12 o’ clock
Place: Book Tent, Rembrandt Hall, C.P. Nel Museum, Oudtshoorn
RSVP: Ria Olivier at (021) 481-8304

*

Is u op 6 April 2004 in Oudtshoorn? Indien wel, nooi die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans en Van Schaik Uitgewers u hartlik uit om die bekendstelling van Swerfsange by te woon. Dit is ’n Afrikaanse vertaling van Lifela, ’n bundel mynwerkerspoësie uit Lesotho.

Datum: 6 April 2004
Tyd: 12 uur
Plek: Boeketent, Rembrandtsaal, C.P. Nel-museum in Oudtshoorn
RSVP: Ria Olivier by (021) 481-8304



LitNet: 2004

Wil jy reageer op hierdie artikel? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.