Taaldebat - Language debateArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
Senior watch slim, Jaeger Le Coulter Masters Series must not replica watches miss. Jaeger Le Coulter's master series is swiss replica watches an entry - level series in the brand, but it replica watches sale also has a complex style to replica watches online the sky.

  • Die Taalsekretariaat
  • Doelstelling
  • Wie is reggebek vir Afrikaans?

    Wennerbesonderhede

    Die ATKV en Plus het aan die einde van Januarie ’n heerlike wedstryd geloods waartydens deelnemers ’n kans gestaan het om vakansies, kontant en lekkerlees-boeke van LAPA-Uitgewers te kan wen.

    Deelnemers moes hulle verborge, humoristiese taaltalente beproef deur te bewys dat hulle harte reg klop vir Afrikaans. Hulle moes vertel hoekom Afrikaans so lekker oor hulle lippe rol!

    Die eerste prys is vakansieverblyf vir drie dae en twee nagte vir ses mense by enige van die vyf selfsorg-oorde van die ATKV, plus R1 000 kontant vir sakgeld.

    • Die wenner is Dorette Gower van Erasmusrand en sy het gesê Afrikaans rol so lekker oor haar lippe want dis “syglad en soenbaar  ... sommer net oor dit eie is  ... kan hom spoeg, kan hom spel en kan met hom spog  ... Afrikaans verdwyn — dis pure bog!”

    • Die naaswenner is Tessa Zimmerman van Pretoria en sy sê kort en bondig: “ .... want Afrikaans skop vertikaal!”

      Tessa wen vakansieverblyf vir drie dae en twee nagte vir ses mense by enige van die vyf selfsorg-oorde van die ATKV.

    • Die derde prys gaan aan P S Cilliers van Centurion en hy sê die rede hoekom Afrikaans so lekker oor sy lippe rol, is:   …“want party woorde is rond soos klippe, ander weer dryf veerlig na buite en almal lewe sonder kis en kluite!”
      Met hierdie woorde wen PS hierdie vyf lekkerlees-boeke van die ATKV se LAPA-Uitgewers: En die beste was die krisis (Maretha Maartens), Brug na Eden (Charles Stofberg), Nie vir ma’s nie! (Daleen van der Linde), Stories op Rym (Pieter W Grobbelaar) en Die mossie met Spiere (Eben de Jager).

    Baie geluk! Die ATKV sal eersdaags skriftelik met u in verbinding tree!

    Om meer uit te vind oor hoe om 'n ATKV-lid te word, bel die Afdeling Ledesake by (011) 886-4888 of kliek op www.atkv.org.za

    boontoe


    © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.