Taaldebat - Language debateArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
Senior watch slim, Jaeger Le Coulter Masters Series must not replica watches miss. Jaeger Le Coulter's master series is swiss replica watches an entry - level series in the brand, but it replica watches sale also has a complex style to replica watches online the sky.

  • Die Taalsekretariaat
  • Doelstelling
  • Klein entrepreneurtjies gee SA-ekonomie hoop!!!!

    Die ABSA se Top Entrepreneurskompetisie vir laerskole in samewerking met die ATKV en die AHI het in 1997 begin met ’n deelnamegetal van 3 500 laerskoolleerders. Hierdie jaar word die kompetisie vir die vyfde jaar aangebied. Verlede jaar het meer as 7 000 kinders aan die kompetisie deelgeneem.

    Alle top-entrepreneurtjies met ondernemings groot of klein word uitgenooi om aan bogenoemde kompetisie deel te neem.

    Altesaam R32 000 se prysgeld is op die spel! Vir almal is daar ’n geleentheid om groot pryse te wen.

    Die ATKV bied ook kursusse aan by laerskole, asook werkswinkels met onderwysers. Besonderhede is soos volg:

    Kursusse

    Gauteng   19/2 - 23/2
    Vrystaat   26/2 - 2/3
    Namibië   5/3 - 9/3
    Wes-Kaap   12/3 - 16/3
    Noord-Wes   19/3 - 23/3
    Mpumalanga   26/3 - 30/3
    Natal   23/4 - 27/4
    Noord-Kaap   30/4 - 4/5
    Noordelike Provinsie    7/5 - 11/5
    Oos-Kaap   14/5 - 18/5

    Sperdatum vir inskrywings

    11 Mei 2001

    Finale beoordeling

    22 Junie 2001

    Die kompetisie werk soos volg:

    Fases van die projek

  • Uitdunne op plaaslike gebied

    Die eerste uitdunne sal tydens ’n plaaslike entrepreneursdag (by die skool) plaasvind. Waar moontlik sal die beoordeling gedoen word deur ’n paneel wat deur die organiseerders aangewys word. Waar dit egter nie moontlik is nie, moet skole self die beoordeling doen en die wenners se name aan die organiseerder verskaf. Die wenners op plaaslike vlak word aangewys om mee te ding op streekvlak.

  • Uitdunne op streekvlak

    Die plaaslike wenners lê ’n sakeplan met visuele beeldmateriaal voor vir beoordeling op streekvlak. Hieruit word die 10 bestes gekies om deur te dring na die finale ronde.

  • Finale beoordeling

    Die streekwenners se inskrywings word deurgestuur vir die finale beoordeling, waar die sakeplan in geheel saam met die stalletjie beoordeel word, en waar die algehele wenners bekendgemaak word.

    Inskrywings kan gepos word aan:

    Die ATKV
    Posbus 4586
    RANDBURG
    2125

    Vir meer inligting, kontak Reyno Wepener (011) 886-4888

    boontoe


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.