SkryfNet - 'n aanlyn-skryfskool
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Die Sanlam/LitNet aanlyn-skryfskole

Die geslag

Ronel Scheffer

(i)
dol wind en somerhitte
smerig vir ’n sagwordende lyf

my veertigjarige buik is gesluier
hoe kan ek kyk

as jou oë met die dood bly dreig

jou hande sluit om die son
jy beskryf my ewig klewerig

ek moet weer heel word
myself skoon kry elke dag

die atmosfeer straal deur die staal kake van jou kou
jou gevangenis is heerlik

en ek
voortvlugtend


(ii)
in my boekrak staan ’n bybel
en ander wat ek kon eer
maar in hierdie nag
skuifel ons in die skadu
van jou dom piel

die volmaan
kom met haar blink spieël
piel skakeer
gedy eindeloos
vretend by die silwer lig





LitNet: 23 Mei 2006

  • Lees die eerste weergawe van hierdie gedig: "Man"
  • Lees die tweede weergawe van Ronel Scheffer se eerste gedig: "Elemente van Pyn"
  • Lees die eerste weergawe van Ronel Scheffer se eerste gedig: "Elemente van Pyn"
  • Terug na SkryfNet VIII

    Wil jy reageer op SkryfNet VIII? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

    boontoe


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.