SkryfNet - 'n aanlyn-skryfskool
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Die Sanlam/LitNet aanlyn-skryfskole

Distrik Ses

Madge du Preez

Die poppe huisies oppe ry
lyk sowaa’ soes harde klei.
Ammal’t iets te doen op straat
ennie kinnes speel tot laat.

“Tien lamoene vi’ six bob,
lekka’ worrels virrie sop.
moede’ ka’ ma’ voel,
hy’s lekke’ va’s -
net soe vannie boer se plaas!”

Op allie hoeke dice ‘ie skollies
die moffies loep’in lippe pollies.
Mr Haliem staan met voo’skoot beite,
Abdol ve’koep sy vis’in keite.

“Hanove’straat ek gat djou mis,
die kressen vi’ sy paape,
die blomme en’ie vis,
die double dekke’ bus.”

O’s heritiets het gebad
toe bulldozers hie klippe lat spat.
O’ het g’n sê gehad –
hulle herrit net ko’ vat.

Na djare van ve’driet
sit Doris en Makiet
met hul rightful stukkie “deed”
oppie hoek van Constitution Street.




LitNet: 23 Mei 2006

  • Lees die eerste weergawe van hierdie gedig: "Distrik Ses"
  • Lees die tweede weergawe van Madge du Preez se eerste gedig: "Gemeng"
  • Lees die eerste weergawe van Madge du Preez se eerste gedig: "Gemeng"
  • Terug na SkryfNet VIII

    Wil jy reageer op SkryfNet VIII? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

    boontoe


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.