SêNet - briewe van lesersArgief
  Uitvoerende redakteur: Etienne van Heerden
  SêNet-eindredakteur: Naomi Bruwer

Adres: Stuur briewe aan
Address: Send letters to
  webvoet@litnet.co.za
Woordbeperking / Word limit: 600
Google

Soek op OuLitNet
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Bieg /
Confess
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Kompetisies /
Competitions
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Vinnige wenke vir briefskrywers


"... ons strewe na zero-defek"



Poësie en Fiksie:
  • Stuur jou gedigte vir oorweging op PoësieNet aan: gedigte@litnet.co.za
  • Kortverhale vir NetFiksie aan: netfiksie@litnet.co.za
  • Send English poetry for consideration to: PoetryNet
  • Short stories for possible publication on NetFiction go to: netfiction@litnet.co.za
    Expat-uithangplekke!
    Expats, LitNet wil weet waar julle uithang. Stuur die naam van jou dorp of stad “daar in die vreemde” aan expatnet@litnet.co.za, en laat weet waar julle met ander Suid-Afrikaners kuier. Jy kan naamloos bydra, of jou naam noem en/of jou e-pos-adres aangee.



    Taalteleskoop
    Taalsekretariaat
  • (Mis)leading with words to corrupt democratic South Africa (17/08)
  • Spitsberaad oor Afrikaans in tersiêre onderrig (08/08)
  • Jaco Alant gesels oor bemagtiging, taal en die Afrikaans-debat in die Coca-Cola-demokrasie (27/07)

  • Besoek die Argief vir die volledige versameling briewe op SêNet.

    Briewe van:
    15 September 2006 - Tweede uitgawe
    18 September 2006
    19 September 2006














    19 Maart 2003

    AFRIKAANS OOR PRETORIA SE LUG (VIR GEZINA) ...

    Ek en meeste van die ander deel jou frustrasie met die gebrek aan nuwe afrikaanse musiek op die lug.

    Goeie nuus is egter dat Radio TUKS (107.2 fm) nogal sterk ondersteuning gee aan Suid-Afrikaanse (en Afrikaanse) musiek. Daar is n paar DJ-oukies wat BAIE hard probeer cool wees in Engels, met dik aksente, en hier en daar hoor jy die dowwe pop van ’n ryp puisie.

    Hulle het egter vir Riaan van Heerden ’n paar oggende ’n week, en hy is baie meer professioneel as ’n paar jaar gelede. Ek was regtig verbaas toe ek vir die eerste keer in seker 5 jaar weer na hulle begin luister het.

    Verder doen rsg (ja regtig) ook nogal baie, veral vroeg oggend en in die aand, veral Vrydagaande. Mens hoor gereeld vir Spinnekop, Akkedis, Zoid en Kombuis. Selfs nou die dag ’n lied van Juff. Zoid gespeel met die woord “KAK” in, en Koos Kombuis se “16 jaar” song, met “Piele oppie Wiele al vir 16 jaar ...” in! Regtig! Ja daar is die odd Nadine of sulke crap ook op, maar ja, smaak verskil.

    Maar wat met die Gemeenskapsradiostasies aangaan weet nugter. Afrikaanse musiek was nog nooit so sterk en aan die groei nie. Selfs meer as in die 70’s en 80’s toe dit met die regime se hulp gedoen is!

    Dit verkoop goed, die shows doen goed, hoekom ignoreer Highveld 94.7, Jakaranda en KFM ons?

    Kristoe

    terug


    © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.