27 Februarie 2003
ZOELOE (VIR SWYS EN KIE) ...
Hi Swys.
Ek het toevallig gesien dat jy op die oomblik besig is met n gesprek oor Zoeloe.
Dit is nou al lank wat ek speel met die idee van Zoeloe leer, maar deesdae oorweeg ek dit al meer. Ek dink dat dit net n goeie ding kan wees.
Die probleem is dat ek niemand het om my te (probeer) leer nie. Ek kom van die Wes-Kaap, en hier is Xhosa meer die ding, maar daarin stel ek nie juis belang nie weet nie hoekom nie. Dit is dus heelwat moeiliker om Zoeloe hier op te tel as, sê, in Natal. Weet jy dalk waar ek kan regkom met iemand wat braaf genoeg is om my te probeer leer?
Laat weet asseblief.
Thanx, Tjirs en al daai stuff …
Gaeb
terug