SêNet - briewe van lesersArgief
  Uitvoerende redakteur: Etienne van Heerden
  SêNet-eindredakteur: Naomi Bruwer

Adres: Stuur briewe aan
Address: Send letters to
  webvoet@litnet.co.za
Woordbeperking / Word limit: 600
Google

Soek op OuLitNet
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Bieg /
Confess
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Kompetisies /
Competitions
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Vinnige wenke vir briefskrywers


"... ons strewe na zero-defek"



Poësie en Fiksie:
  • Stuur jou gedigte vir oorweging op PoësieNet aan: gedigte@litnet.co.za
  • Kortverhale vir NetFiksie aan: netfiksie@litnet.co.za
  • Send English poetry for consideration to: PoetryNet
  • Short stories for possible publication on NetFiction go to: netfiction@litnet.co.za
    Expat-uithangplekke!
    Expats, LitNet wil weet waar julle uithang. Stuur die naam van jou dorp of stad “daar in die vreemde” aan expatnet@litnet.co.za, en laat weet waar julle met ander Suid-Afrikaners kuier. Jy kan naamloos bydra, of jou naam noem en/of jou e-pos-adres aangee.



    Taalteleskoop
    Taalsekretariaat
  • (Mis)leading with words to corrupt democratic South Africa (17/08)
  • Spitsberaad oor Afrikaans in tersiêre onderrig (08/08)
  • Jaco Alant gesels oor bemagtiging, taal en die Afrikaans-debat in die Coca-Cola-demokrasie (27/07)

  • Besoek die Argief vir die volledige versameling briewe op SêNet.

    Briewe van:
    15 September 2006 - Tweede uitgawe
    18 September 2006
    19 September 2006














    24 November 2002

    THE AFRIKANER IS DEAD ...

    Thank God.

    Na ek Jonk en Afrikaans op kykNET gekyk het verlede week, het ek weer eens tot die besef gekom dat daar niks erger is as die hele wank van die verhouding tussen taal en identiteit nie.

    Hoe jammer is dit daar ’n groep mense is wat hul hele menswees aan ’n taal wil toeskryf en dit voorhou as die alfa en omega van bestaan?

    Gesien binne die perspektief maak alles nou sin... die “taaldebat” die Afrikaanse “kunste”-feeste, die duisende jong mense wat oorsee gaan geld maak en in Suid-Afrikaanse kommunes gaan woon.

    Dit is ’n sosiale groepering wat so angst-ridden is en in self-absorbed existential abyss verkeer. Dis soos ’n skadu van skaamte en vrees wat vasklou aan ’n liggaam. they can’t seem to get rid of it, in fact they don’t want to.

    Die eenvoudige rede hiervoor, liewe leser, is omdat die “volk” nie sonder die eksistensiële vrees van uitwissing kan voortbestaan nie. Hulle moet op een of ander manier konstant in bedreiging wees... die geskiedenis van Afrikaans en die Afrikaners getuig daarvan.

    Eers moes ’n klomp verkrampte hardwerkende Protestantse middelklas dose uit Europa vlug vir hul lewens, toe besluit ’n klompie na ’n ruk om ’n taal te praat wat nie pas by die Vader Nederland se ma se tong nie...

    Toe stig ’n klomp paranoïese boere af van die trop in die Kaap, en trek noord om weg te kom van Britse oorheersing... op pad na die Beloofde Land word hulle stuk stuk in van kant gemaak deur die “naturelle” wat hulle try double-cross, aanval, hijack en verkrag om elke hoek en draai.

    Toe kom die uitwissing van vroue en kinders terwyl ’n tros baardbekke survival games speel in die bos teen die Tommies... toe tref die ekonomiese krisis die volk en ’n nuwe soort Afrikaner (die armblanke) word bedreig deur die rykgat Rooinekke... right, wat maak ons nou, Japie?

    Nee, God, kom ons maak ’n club (die Broederbond) en skep baantjies vir boeties... later besluit die freaked out Afrikaanses om apartheid te begin om seker te maak die “swart gevaar” mooi op hul plek bly...

    Maar o fok... ewe skielik lyk dit of die Afrikaanssprekende wit Afrikaners nie meer rustig hul God in die vrede van hul suburban huisies kan aanbid nie... o nee, daar’s ’n fokken noodtoestand en PW swaai sy vinger in die lug... die fokken terroriste is orals en sal jou kinders se kele afsny en jou vrou verkrag... ons moet hulle stop... hulle bedreig ons identiteit en ons bevoorregte voortbestaan.

    En die fokken rooinekke sal ook mos nou k***** boetie speel en ons uitlewer aan die totale aanslag... o ons God ons God waarom het U ons verlaat in ons donkerste uur?

    FFWD ’n paar jaar en daar sit oom Nelson in die regering en almal moan oor pienk Frikkie wat die volk uitverkoop het aan die “swartes”. En dan is daar die tragiese verhaal van die fokken expats... jissis they all fucked off to Europe and Australia to get away from the politics and the reality of their culture’s impending doom...

    O ja, broers en suster ons word bedreig... ons kan nie meer veilig in die straat stap sonder om doodgeskiet, gesteek of verkrag te word deur een van “hulle” nie... dis net plaasaanvalle en car-jackings waar jy kyk en weer eens trek die volk lager...oorsee die keer, and surprisingly enough they all go to the centre of what was British Empire — only to stick together in their drug-invested communes and attend their church services in “die taal”.

    The last bastions of their education system, their universities, are baricaded by promises of diversity... en nog steeds is hulle freaked out en paranoid oor die ewig ontwykende identiteit wat hulle soek in a language called Afrikaans... die jong klomp is almal op die tele besig om hul vuil wasgoed uit te hang vir al die besorgde mammas en pappas daar buite om te sien in between those ads that tell you to buy die Campbells se Rooirok bokkie want dis sommer ’n “Uh-Uh” CD.

    Niemand gee meer ’n fok om oor die taal nie, (at least those with enough sense to realise that their identity is not singularly determined by the language they happen to speak).

    Sorry oukies, but this is getting to be fucking boring...

    Yes, dear reader, the Afrikaner is not God’s special creature anymore...

    Vergeet van die Afrikaner en die voortbestaan van die Afrikaanse identiteit, it simply does not exist... if you think it does then perhaps you have a very vivid imagination... and then reading this was a total waste of time... which I realise it was... so there you go.

    Die struggle is verby... gaan huistoe en piss your eyes out.

    Jaap Ngozi

    terug


    © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.