Expat-uithangplekke! Expats,
LitNet wil weet waar julle uithang. Stuur die naam van jou dorp of stad
“daar in die vreemde” aan expatnet@litnet.co.za,
en laat weet waar julle met ander Suid-Afrikaners kuier.
Jy kan naamloos bydra, of jou naam noem en/of jou e-pos-adres aangee.
Goed om van jou weer te hoor. Touche wat die paar Afrikaanse acts betref.
Ga-ga vir Mandoza wat lip sinc doen. Ga-ga ook vir die dance stage wat doef-doef musiek doen. Oulik om die Benelux acts te sien en goeie PR ook.
Daar is egter ’n horde ander Afrikaanse rockbands wat nie geboek word nie. En dis jammer.