SêNet - briewe van lesersArgief
Uitvoerende redakteur: Etienne van Heerden
SNet-eindredakteur: Naomi Bruwer

Adres: Stuur briewe aan
Address: Send letters to
  webvoet@litnet.co.za
Woordbeperking / Word limit: 600
Google

Soek op OuLitNet
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Bieg /
Confess
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Posie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Kompetisies /
Competitions
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Vinnige wenke vir briefskrywers


"... ons strewe na zero-defek"



Posie en Fiksie:
  • Stuur jou gedigte vir oorweging op PosieNet aan: gedigte@litnet.co.za
  • Kortverhale vir NetFiksie aan: netfiksie@litnet.co.za
  • Send English poetry for consideration to: PoetryNet
  • Short stories for possible publication on NetFiction go to: netfiction@litnet.co.za
    Expat-uithangplekke!
    Expats, LitNet wil weet waar julle uithang. Stuur die naam van jou dorp of stad daar in die vreemde aan expatnet@litnet.co.za, en laat weet waar julle met ander Suid-Afrikaners kuier. Jy kan naamloos bydra, of jou naam noem en/of jou e-pos-adres aangee.



    Taalteleskoop
    Taalsekretariaat
  • (Mis)leading with words to corrupt democratic South Africa (17/08)
  • Spitsberaad oor Afrikaans in tersiêre onderrig (08/08)
  • Jaco Alant gesels oor bemagtiging, taal en die Afrikaans-debat in die Coca-Cola-demokrasie (27/07)

  • Besoek die Argief vir die volledige versameling briewe op SNet.

    Briewe van:
    15 September 2006 - Tweede uitgawe
    18 September 2006
    19 September 2006














    28 Junie 2000

    EK ONTMOET N MAN ...

    By die Oudtshoornfees ontmoet ek n man. Hierdie brief handel nie oor die Oudtshoorn fees nie.

    Hys apparently baie oulik, s my vriendin. Quite a catch. Eenhonderd persent egte boereseun. Ek hou die man lank dop en probeer sy oog vang, maar fokkol help. Oh well, dink ek, ek is seker nie n ware boeremeisie nie, en dis toe tot daartoe.

    Terug in die Kaap kry ek een Sondag n oproep op my sel op dieselfde oomblik wat die voordeurklokkie lui en die honde blaf en my ma skree en die band in die flat langsaan begin rehearse. Dis DIE MAN. My nommer by n vriendin gekry en wil ek nie gaan koffie drink dan praat ons oor die fees nie val oor die hond wat nog steeds blaf ja ja ok s ek breek iemand by julle in nee nee dis die bouers of so iets en totsiens tot Dinsdag hoor.

    Dinsdag trek ek my oulikste pakkie aan. Wens ek kon die bleddie man vroer gesien het want nou is ek so nervous ek gaan net n fokken fool van myself maak. Ek hoop ek lyk nou sexy. Val by die Waterfront se gatkant in en gaan soek n plek waarvan ek nog nooit gehoor het nie. Ek chicken amper uit, maar ek hoist my sykouse proudly op en daar gaat ek. Ek is nie bang nie. Ek is nie bang nie. Hy is nie hier nie. Ek kyk weer op na die naam. Hy is nie hier nie. Fok, s ek en stamp my voet half unwittingly teen die gepolishde vloer, en soos ek omdraai sien ek die BINNE section van die fokken coffee shop, en daar sit hy, halwe smile, rookwolk om sy kop. Ek smile sedately, sweet, en neem my plek in.

    Koffie? vra die waitress. Met n glance sien ek die groot wit koffiekoppie waaruit die man sit en drink. Dubbel Jamesons en soda, val die woorde uit my mond, maar nou is ek nie meer bang nie. I am a warrior. Find your inner warrior, het Ida ges net voor ek gekom het. Its the greatest gift you could ever give yourself. Believe me, I know.

    Oor die volgende twee ure rook ons altwee n pakkie sigarette op. Die waitress lag vir ons. Sys n butch maar baie oulike Afrikaanse lettie en ek geniet haar nogal. Ons praat. Ons praat baie. Ek praat in fact vinniger as wat ek kan dink. Vertel die man alles oor die show in Oudtshoorn, directing, hoe baie ek dit geniet, die boeke wat ek daaroor gelees het my ouers my hond my kat die kleur van my onderklere (ek hoop hy vind later self uit, want ek het geen onderklere aan nie en god hy is baie oulik).

    Tam Wants, Nick Cave, Blixa Bargeld, Gummo, Peter Greenaway en het jy al daai Franse film gesien met die ...

    DIS HEERLIK! Hys n MAN! n Ware man met n penis en alles en ons hou van die selfde goed en hyt n persoonlikheid en alles! Ek begin skielik te worry oor of ek kondome by my het of nie, maar die gedagte verdwyn in n haze of infatuation en bliss. Ek sug baie gedurende die gesprek. Ver en wyd, dink ek by myself, ver en wyd het ek al gesoek vir n Afrikaanse man met n penis wat hou van dieselfde dinge as ek en nie dink eks n weirdo actress tipe nie.

    So, hoe klink Vrydagaand vir jou? vra die man terwyl hy stadig sy sigaretstompies probeer identifiseer. Vrydagaand? Vrydagaand? Maar dis nog nie eers agtuur op hierdie aand nie dink ek woedend by myself. Ek het redelik obviously nie dieselfde effek op hom gehad as wat hy op my gehad het nie. Dit klink wonderlik s ek en ek sukkel nogal om die disappointment in my stem weg te steek. Ek wou hierdie man vanaand ontdek. Ek wou in n oomblik van wilde untamed passie die klere van sy lyf afruk en besef dat ons vir mekaar gemaak is. Ja. Soos al daai ander oulike Afrikaanse couples wat ek ken en my grensloos irriteer. Ek wou hierdie man vanaand gelukkig maak. Maar dis seker nogal sweet dat hy dit wil stadig vat, en die infatuasie groei.

    Ons stap saam uit na die parkinglot toe. Ek stap saam na jou kar toe, fluister die man in n lae, sexy stem. Maar nous dit weg. My fokken kar is weg en die embarresment is amper te erg. Nee, nee, dis fine man, ek sien jou Vrydag en met n baie warm, sagte, lekker drukkie is hy weg. Hys net die regte lengte. Net reg. Vir die volgende uur hardloop ek soos n doos oor die hele Waterfront rond opsoek na my kar. Ek oorweeg dit om n tracking device in my kar te sit, want ek dink nie ek gaan ooit onthou waar ek gepark het nie. Story of my life.

    Op hierdie stadium dink ek die leser verdien om n paar dinge omtrent my te weet. Ek is in fact n redelike desperate individu wat te veel uitgaan en te veel drink en dink dat out of control die enigste manier is om in control te wees en ek ken geen perke nie en indulgence is lekker en drugs ook en al weet ek ek het talente warra warra warra het die wiele iewers langs die pad biertjie afgeval (ja dit was aspris, al is ek biertjie dronk).

    So, om n redelike kort relaas nog korter te maak, dit het toe nie gewerk nie. Die eerste aand wat ons gesoen het (daai einste heilige Vrydagaand) was ongelooflik. Shivers down the spine. Warm jagse soene. Passie. The works. Maar doomsday was net om die draai. Die man wil my nie naai nie. Ek probeer vir dae uit hom uitkry wat skort. Is hy gemolesteer as kind, het hy STDs, dink hy dan nie ek is sexy nie ... Maar nee. My goeie boereseun was toe presies dit. n Goeie Boereseun. En al het hy dit nooit erken nie dink ek hy wag vir daai heilige, heilige dag in die NG kerk wanneer ek kan dit nie eers s nie.

    En toe een aand in sy dronkenskap (na ek hom baie bier gevoer het) s hy dat ek net wil SEKS h en wat is verkeerd met my en hoe kan ek etc etc etc. Wanneer en waar het hierdie storie homself omgedraai? In die volgende maand complain nog drie van my vriendinne dat hulle oulike manne ontmoet het but they dont want to play golf. Sensitiewe, oestrogene mans wat wil h dit moet iets BETEKEN. Of course beteken dit iets, maar is ek nie mens nie? Is ek nie gemaak van vlees nie. Dis wat mense doen. Hulle eet, kak en naai mekaar. Dis hoe dit werk.

    In die laaste twee maande het ek n krisis beleef. Oor ek nie aksie neem in terme van my werk nie (die kaapse spinnekop mis het homself styf om my hart gedraai), oor ek n loser is, en nou is ek nog n slet ook. Im sick of it. Ive had it. Hierdie kort maar volslae verhouding het inderdaad iets in my wakker gemaak. Hier sit ek dan ek skryf hierdie brief, nie waar nie?

    n Vriend s hy mirror al die dinge wat ek wil doen en nie doen nie (excluding the sex ofcourse) en dis hoekom dit my so upset. Hys seker reg.

    Des P Raat

    terug


    © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspiel nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.