Expat-uithangplekke! Expats,
LitNet wil weet waar julle uithang. Stuur die naam van jou dorp of stad
“daar in die vreemde” aan expatnet@litnet.co.za,
en laat weet waar julle met ander Suid-Afrikaners kuier.
Jy kan naamloos bydra, of jou naam noem en/of jou e-pos-adres aangee.
Onthou om nooit weer `n brief van my te lees nie, dis nie verpligtend nie en daar is genoeg ander interessante briewe om te lees. Jy weet mos nou al wat in my briewe staan.