Expat-uithangplekke! Expats,
LitNet wil weet waar julle uithang. Stuur die naam van jou dorp of stad
“daar in die vreemde” aan expatnet@litnet.co.za,
en laat weet waar julle met ander Suid-Afrikaners kuier.
Jy kan naamloos bydra, of jou naam noem en/of jou e-pos-adres aangee.
Na die puik spanningsvolle begin, het dit heeltemal uitgerafel. Laaste drie
episodes laat mens aan die fotoverhale van ouds dink. Mark Condor meets
Johnie Mes met so `n tikkie Kaptein Caprivi. Die Afrikaner wil maar hy kan
nie.