Expat-uithangplekke! Expats,
LitNet wil weet waar julle uithang. Stuur die naam van jou dorp of stad
“daar in die vreemde” aan expatnet@litnet.co.za,
en laat weet waar julle met ander Suid-Afrikaners kuier.
Jy kan naamloos bydra, of jou naam noem en/of jou e-pos-adres aangee.
1. `n Spul homoseksuele wat hulself probeer vind.
2. Morele waardes wat stink ten hemele.
3. `n Stem in die donker wat probeer om sin te maak
4. `n Spul individue wat hulself intellektuele noem en vaskyk in hulle
oogklappe geweef van eiewaan.