Expat-uithangplekke! Expats,
LitNet wil weet waar julle uithang. Stuur die naam van jou dorp of stad
“daar in die vreemde” aan expatnet@litnet.co.za,
en laat weet waar julle met ander Suid-Afrikaners kuier.
Jy kan naamloos bydra, of jou naam noem en/of jou e-pos-adres aangee.
"Paradys op aarde...ons moet net van al die wit slange in ons geledere ontslae raak, die suurgat-sosiale mislukkings, laat hulle eerder ander lande gaan opfok, beswadder en verneuk..."?
as jy nie eens in Suid-Afrika bly nie? Jy kan nie eens `n werk kry om jouself hier te onderhou nie!