8 September 2006
VRAGIE AAN BOBBEJAAN? ...
Jy sê soos volg:
"As mens verloor en jy weet jy kon jou beste spelers kies (soos met jou
voorbeelde), is anders as om te verloor en jy weet jy kon ‘n baie sterker
span in die veld gestuur het. Verstaan?"
Nee, ek verstaan nie, vertel bietjie vir ons wat `n sterker en beter span
sou jy bv in die veld gestoot het laas Saterdag toe die bokkies wel met `n
moerse vloekskoot die kiwis geklop het?
Hoe sal dit verskil van die span wat wel gespeel het?
Francois Williams
terug