Expat-uithangplekke! Expats,
LitNet wil weet waar julle uithang. Stuur die naam van jou dorp of stad
“daar in die vreemde” aan expatnet@litnet.co.za,
en laat weet waar julle met ander Suid-Afrikaners kuier.
Jy kan naamloos bydra, of jou naam noem en/of jou e-pos-adres aangee.
Dis vreeslik sêd dat ek so `n goeie hart het? Jou biltong staan en wag en so wragtag gaan staan hier `n ou op die grootpad met sy vrou en 5 honger kindertjies. Ek kon hulle mos nie laat doodgaan van die honger sonder dat hulle `n stukkie springbok geëet het nie? Jy het darem mos baie kos daar in die stad? En ek kon nie vir hulle my rugbiltonge gee nie....wat van die rugby?? Wees rustig, jy het onwetend `n goeie daad gedoen. He-he!