6 September 2006
KOOS IS NIE VAN DIE OUDE-DOOS... ...
Jislaaik ou Koos! Hoe vertel jy ons dan nou!
Print die Lirieke en rig dit aan die President van Suid-Afrika,
Ns. Ons vir jou Suid-Afrika.
O ja, die mense wat so gaan kla het en koerante toe hol,
Shame on you! "Die waarheid maak soms seer"
Dit laat my ook terug dink aan die tye van "Zillertal" in Pretoria
waar mense op Country geskoffel het, Tommy Dell het ek dink hier in
1986-1987 `n live recording gedoen van " The beer drinking song " en
in daardie tyd het mense nie so gemoan nie. Hulle het `n ekstra
bier gekoop en saam gesing.
Koos, ek het gekoffie en gesing, en sjoe, voel ek nou beter!
Groetnis
Sue
terug