Expat-uithangplekke! Expats,
LitNet wil weet waar julle uithang. Stuur die naam van jou dorp of stad
“daar in die vreemde” aan expatnet@litnet.co.za,
en laat weet waar julle met ander Suid-Afrikaners kuier.
Jy kan naamloos bydra, of jou naam noem en/of jou e-pos-adres aangee.
Daar is niks wat ek spesifiek wil hoor of nie wil hoor nie. Ek weet nie hoekom nie, maar iewers het ek maar net `n sagte plekkie vir jou (soos `n aantal ander mense hier op die Net). Ek skryf net wat in my gedagtes opkom. Ek ken die gevoel van kou en kou aan `n ding sonder dat daar enigsins duidelikheid kom! Om jou los te maak van wat jy dink ander mense van jou verwag en jou eie waarheid te vind, is glad nie so maklik as wat dit klink nie!