Expat-uithangplekke! Expats,
LitNet wil weet waar julle uithang. Stuur die naam van jou dorp of stad
“daar in die vreemde” aan expatnet@litnet.co.za,
en laat weet waar julle met ander Suid-Afrikaners kuier.
Jy kan naamloos bydra, of jou naam noem en/of jou e-pos-adres aangee.
Iemand anders het my ook reeds daarop gewys dat dit Syd Nomis was, en dat dit Syd, Syyyyydiee SYYYYDDDDIIIE.. was wat Gerhard Viviers met daardie drie geskree het. Ek wou dit nog regmaak, maar het helaas vergeet...
(Toemaar ek ly dalk so effens aan Heimer`s, ek vergeet nog nie Alz nie...)