Expat-uithangplekke! Expats,
LitNet wil weet waar julle uithang. Stuur die naam van jou dorp of stad
“daar in die vreemde” aan expatnet@litnet.co.za,
en laat weet waar julle met ander Suid-Afrikaners kuier.
Jy kan naamloos bydra, of jou naam noem en/of jou e-pos-adres aangee.
As jy oor die gemiddelde vrouens in SA gaan kyk wat drie kinders het, dan het weinig nie gewig opgetel nie. In die stad sekerlik minder as op die platteland, want werkende ma`s se kinders word eintlik tog maar deur die bediendes grootgemaak? Waar die vrou by die huis heeldag is en met groeiende jong kinders waarvoor eetgoed voorsien moet word, is dit sekerlik hel om nie ook saam te eet nie. Geen obskure redes nie.
Namib
En as mens trou en skielik 3 keer op ‘n dag MOET sorg vir iets te ete, sorg die ekstra kilo’tjies vir hulself! MV