28 Augustus 2006
VIR LEON MET GROETE: MY "JUWELE" VAN FILMS DEUR AL DIE JARE ...
Beste Leon,
Jou lyste van die afgelope tyd van beste films het so indrukwekkend geword dat hulle my geaktiveer het om iets dergeliks aan te pak. Daar is natuurlik briljante films wat ek nooit gesien het nie, dus wees asb. geduldig met my keuse.
Ek gee die eerste plek aan Alain Resnais se verfilming van Marguerite Duras se roman: Hiroshima Mon Amour ( 1959) .Ek was 17 jaar oud in 1960 toe ek hierdie film gesien het, en ‘n eerstejaarstudent aan die Universiteit van Kaapstad. Die Suid-Afrikaanse sensors was vir een of ander rede genadig met die hantering van hierdie meesterwerk en het dit sondermeer deurgelaat tot almal se verstommentheid.
The Virgin Spring ( 1960) : Ingmar Bergman
Les Quatre Cents Coup ( 400 Blows) 1960 : Francois Truffault
Plein Soleil ( 1960) : Rene Clement
Theorema (1969): Pier Paolo Pasolini
The Damned (1969) : Luchino Visconti
Solaris ( 1972) : Andrei Tarkovsky
Il Conformista (1973) : Bernardo Bertolucci
Amacord (1973) : Frederico Fellini
City of God ( Cidade de Deus) 2003 : Fernando Meirelles
Bad Education ( 2004) : Pedro Almódovar
Van die beste Amerikaanse Films van alle tye:
Mutiny on the Bounty (1935): Frank Lloyd
Gone with the Wind (1939): Victor Flemming
East Of Eden ( 1955): Elia Kazan
Vertigo (1958) : Alfred Hitchcock
North by North West (1959): Alfred Hitchcock
The Manchurian Candidate (1962): John Frankenheimer
2001:A space Odyssey ( 1969) : Stanley Kubrick
Midnight Cowboy ( 1969): John Schlesinger
Blade Runner (1982): Ridley Scott
L.A. Confidential (1997): Curtis Hansen
American Beauty (2000) . Sam Mendes
Van die beste Britse Films van alle tye:
Sons and Lovers (1960) : Jack Cardiff
The Servant ( 1963) : Joseph Losey
Tom Jones ( 1963) : Tony Richardson
Zorba the Greek ( 1964) : Michael Cacoyannis
If... (1969) : Tony Richardson
The Go-Between (1973): Joseph Losey
The Crying Game (1992): Neil Jordan
The Usual Suspects (1995) : Bryan Singer
Die Vier Beste Musicals "van alle tye":
Singing in the Rain ( 1952) : Stanley Donan
The King and I ( 1956) : Walter Lang
My Fair Lady (1965) : George Cukor
Cabaret (1972) : Bob Fosse
Hierdie twee films wat gaan oor Suid-Afrika moet gesien word:
Breaker Morant ( 1980) : Bruce Beresford. ‘n Australiese film oor die hofsaak van lede van ‘n Australiese regiment wie Boere gevangenes doodgeskiet het tydens die Boere Oorlog, en Red Dust ( 2005) : Tom Hooper se film oor die Waarheid en Versoenings Kommissie met Chitwetel Ejiofor ( een van die beste rolvertolkings van alle tye). Albei films het sterk senuwees nodig om hulle te bekyk ( en ook ‘n dik sakdoek).
Laastens moet ek natuurlik byvoeg al die goeie films wat op jou lyste verskyn wat ek nie gesien het nie! ( soos bv. dié van Carl Dreyer ) Stuur asb. vir ons nog lyste.
Beste groete,
Pieter Redelinghuys
terug