Expat-uithangplekke! Expats,
LitNet wil weet waar julle uithang. Stuur die naam van jou dorp of stad
“daar in die vreemde” aan expatnet@litnet.co.za,
en laat weet waar julle met ander Suid-Afrikaners kuier.
Jy kan naamloos bydra, of jou naam noem en/of jou e-pos-adres aangee.
Afrikaans is ’n baie mooi taal. Ek stem saam (although I am English
speaking). Hoewel mense dink dat miskien die taal sal uitsterf, dit sal
nooit nie. Afrikaans is te veel ’n groot deel van Suid-Afrika en sy
mense. Dis ’n realiteit. Afrikaans sal leef so lank Suid-Afrika leef.