Expat-uithangplekke! Expats,
LitNet wil weet waar julle uithang. Stuur die naam van jou dorp of stad
“daar in die vreemde” aan expatnet@litnet.co.za,
en laat weet waar julle met ander Suid-Afrikaners kuier.
Jy kan naamloos bydra, of jou naam noem en/of jou e-pos-adres aangee.
T-Rex lag vir Afrikaans omdat daar nie ’n Afrikaanse programmeertaal is
nie. Wel,
as programmeerder behoort hy te weet dat alle programmeertale maar net
variante
is van ’n universele donkietaal. Afrikaans is egter ’n taal vir digters
en nie vir
donkieprofete nie — dus moeilik aanwendbaar as programmeertaal.
So almal saam nou: hef aan die universele donkielied: I-O-I-O-I-O-O-I