SeminaarKamer - dinkruimteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Kos en Wyn /
Food and Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
This table is 9.2 mm thick, is replica watches online a relatively slim watches, with automatic movement, more importantly, it is fake rolex watches equipped with 1150 core, with 100 hours of fake rolex power storage, is a long dynamic table does not swiss replica watches see more regular table in paragraph.

’n Resensie sonder waarde-oordeel deug nie

Joan Hambidge

uit die stof die see die skald se handevuurvoet tracks en die verstuite trein van wat verlange
Robert Bolton, Jac Kritzinger, Gert Vlok Nel, Tertius Kapp

Fenomeen-publikasies
Posbus 1300
Stellenbosch
7599

Kom ons probeer vandag ’n resensie skryf sonder waarde-oordele.

Is die volgende beeldspraak vir jou mooi?

“die reën se smal motte wat nooit stil is buite wyl
die vloer hou skeef nes ’n kind se vers” (p. 15)

“teen die wind se ergste vleisasem” (p. 17)

“agter leeukoel ure aan” (p. 18)
“en ek het jou sien staan die ryp perske van jou keel” (p. 23)

“my wil het geklap soos ’n enkel” (p. 23)

“selfs jou woede is nou sonder pit” (p. 31)

“soos jou hakke nou wegslym deur die gange” (p. 31)

“ek proe nog jou vrot in my snot” (p. 31)

“ek dra springstof in my ballas rond” (p. 34)

“(bang vir alleenwees
soos ’n digter vir kanker)” (p. 35)


Hou van jy van ’n Allen Ginsberg-nabootsing wat aanrammel oor die see en sy “peril”?


Hoe klink dit?

“and for the lovely young taken to the sea for the first time
and for the unlovely unyoung taken to the sea for the last time
and for the unlovely young untaken to the sea
and for the lovely young taken to the unsea” (p. 63)

Mag ons hiervoor lag? Laat weet asseblief:

“my father and his brother
took her to the madhouse sy’t soos ’n vissie gelê en spartel
agterop die geleende Datsunbakkie” (p. 69)

En wat van?

“Low phoney to talk about
phoning home from another country.” (p. 68)


Vind jy ’n gedig interessant wat na ’n eerste lees gedaan is soos ’n bottel Klipdrift in ’n hoerhuis met “happy hour”?

Hou jy van ’n boek wat na een aand se lees uitmekaar val?

Vind jy swart-en-wit uit-fokus-foto’s kosbaar?

Wil jy ’n boek lees waarin Derrida se “sous rature” ook ’n draai gooi?

Wil jy ’n gedig lees wat net stelling bly en nooit vers word? Probeer gerus “intimate distances”.

Dan is dit net die boek vir jou! Bestel onverwyld van Posbus 1300, Stellenbosch, 7599.


Suider-Kollege digters, oppas, julle word onttroon!

Onthou net: die mure het ore! En ’n resensie sonder waarde-oordeel deug nie.

Joan Hambidge is ’n bekroonde digter, romanskrywer en medeprofessor aan die UK.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.