RiemTelegram - warm boekenuusArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

RiemTelegram

Adriaan Basson

Ten spyte van media-malligheid oor die boek, lyk dit nie of die biografie van Amerika se bekendste soldaat in die Irak-oorlog so gewild is as wat Jessica Lynch en haar uitgewer Alfred A Knopf sou wou hê nie. Boekverkopers in Amerika sê die aanvraag daarvoor is nie naastenby so groot soos verwag is nie. Sommige boekwinkels het op die eerste dag nie ’n enkele kopie verkoop nie. Lynch en die skrywer, Rick Bragg, het $1 miljoen vooraf van Knopf vir die boek ontvang.

* * *


The English Academy of Southern Africa this year awarded author Hugh Lewin with the prestigious Olive Schreiner Prize for best new work of prose for his book Bandiet out of Jail, published by Random House.

“We received a gratifying number of submissions for this year’s award, all of which were of an extremely high standard. However, Bandiet out of Jail was our choice for winner. It is inimitably South African and a testimony to story-telling as reflected in Olive Schreiner’s own notions of creativity,” said prof Rosemary Gray, president of the Academy. Commenting on the award Lewin said it would perhaps remind people that there were a small number of people who also went to prison as a contribution to the struggle against apartheid.

* * *


Watch out, JK Rowling, Terry Pratchett and Phillip Pullman! Jonathan Stroud is the hottest new writer of crossover books with his recently published The Amulet of Samarkand, the first in his Bartimaeus trilogy. The book was praised by The Sunday Times as “one of the year’s most inventive and ingenious novels”, and Stroud promises to “redefine the parameters of this genre” (crossover books) with this book. When the 5 000-year-old djinni Bartimaeus gets summoned to do something unusual, he is faced with the darkness of the “underworld”. Will magic save him? The Amulet of Samarkandi is published by Doubleday and costs R140.

* * *


Dit is vakansietyd en tyd om weg te breek met ’n goeie boek of drie. Exclusive Books het onlangs hulle Publishers’ Choice vir 2003 bekend gemaak. Daaronder is John Miles se Die Buiteveld, Max du Preez se biografie Pale Narrative en Karen Roos en Annemarie Meintjies se nuwe dekor-boek South. Besoek gerus ’n winkel om jou kopie van die gewildste titels in die land te kry, of besoek www.exclusivebooks.com.

* * *


Nobel Prize Winner Toni Morrison (72) returns with Love - a novel which dissects the different layers of love. Four women are obsessed with one man, Bill Cosey. He is a rich hotel owner who influences and shapes the lives of these women long after his death. Forty years later, the women start to speak about it and discover how they are still bound together “by a lifetime of jealousy and pain”. Love is published by Chatto and Windus and costs R240.

Bronne: CNN, Exclusive Books en Random House.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.