PoësieNet - rondom poësie; nuwe gedigteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust



Mal koeie

Koekie Ziervogel

1

daar’s ’n nooi met die naam Magrieta Davel
en sy’s so warm soos ’n Wimpy-wafel
sy gryp jou sommer daar op die kombuistafel
en as sy die room van jou aflek sê sy jou ou jafel

2

daar’s ’n nooi met die naam Ansie van der Merwe
met ’n verruklike mikvy wat so nooit as te nimmer sal bederwe
daarom sal sy eendag die ewige lewe jubelend beërwe
eerder as om sommer net doodgewoon te sterwe

3

Magrieta Davel en Ansie van der Merwe
sit voor die spieëlkas hul toonnaels rooi en verwe
vanaand gaan drink hulle weer Irish coffees by al die moffies
en gaan vry daarna hulle los gelukkies tussen die inry se stoffies
ai my vriendin, deesdae proe die liefde soos klipharde taai toffies
daarom slaat ek hulle eerder op hulle kale boudjies met my stinkste sloffies

4

daar’s ’n nooi met die naam Miena
en sy is verlief op Anna Karenina
o beminde! kom skoffel my soos ’n krismiskonsertina
dan kom ek borrelend in spuitfonteine soos ’n Pretoria-Oos-ballerina

5

wat my toyboy aanbetref is dinge onder beheer
I’ ll just play it by ear
hoe kan ek dit help dat ek sy oulike christenpeer
so smagtend en dienswillig bly begeer

6

daar’s ’n oujongnooi met die naam Nakkie
wat vir sewe weke lank nie kon kak nie
elke nag droom sy van ’n stasiemeester
wat uit die bloute kom met ’n bielie van ’n peester
en haar tot in die sewende hemel begeester

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.