PoësieNet - rondom poësie; nuwe gedigteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust



AS DIE SON KOM OOGKNIP: ’n Bundel vir die sonsverduistering

Beste skryfgenoot

Soos jy reeds weet [of behoort te weet] is daar op 4 Desember vanjaar ’n algehele sonsverduistering op die verste boonste grens van ons land. Dit vind plaas net na agtuur smôrens en volg ’n smal baan wat oor Messina en die gedeelte agter die Soutpansberg, oor die Noordelike deel van die Krugerwildtuin, loop.

Nicol Stassen van Protea het gehou van die idee om ’n geleentheidsbundel Afrikaanse gedigte uit te gee met die sonsverduistering [in enige gedaante, natuurlik] as tema. Die bundel sal tydens die verduistering op ’n vroegoggendmakietie in die Noordelike Provinsie digby die Limpopo die lig sien. Ek aanvaar verantwoordelikheid vir die samestelling daarvan.

DUS, DAAROM EN DERHALWE nooi ek jou graag uit om oor die volgende week of twee te gaan sit en ’n gedig te maak vir hierdie bundel. Die sperdatum waarop ek jou vers in my posbus wil hê, is Maandag 24 Junie 2002 — dis die allerlaatste waarop Nicol-hulle met produksie kan begin. Ek weet dat sommige mense makliker aan geleentheidsgedigte vat kry as ander, maar ek hoop regtig dat ons in hierdie bundel al ons Afrikaanse digters weer onder een omslag sal kan tuisbring. Sodat ons kan sê: so leef en lyk ons versterrein wanneer die son kom oogknip.

Natuurlik gaan ons ook ruimte maak vir nuwe stemme, en ek wil jou daarom ook aanmoedig om enige iemand wat jy ken en wat moontlik kan bydra, namens Nicol en myself uit te nooi om van haar of hom te laat hoor.

Die adres waarheen die gedigte gestuur word, is: Fanie Olivier: olivierf@mweb.co.za
Posbus 1298, Louis Trichardt 0920
015 516 1098 [faks]

Laat sommer weet of jy in hierdie kontrei gaan of wil wees vir die verduistering en die bekendstelling van die boek.

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.