OnderwysNet - ruimte vir opvoeders van AfrikaansArgief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
LW
Hiemstra
Trust
Stelwerkstukke van leerders

Dagboek

Clair Forbes — Sans Souci

Maandag 12 April

Liewe Dagboek

Die blikskottel, daai Floors! Hy’s immoreel! Ek is lus en sny sy hande af sodat hy nooit weer aan my kan vat nie! Hoe durf hy, die vuilgoed!

Ek kan nou nog die stempel van sy hand op my heup voel. Hy het aan my gevat! Ek, Maria, Johan Celliers se dogter en ’n ou bliksem het aan my gevat! Ek wens sy vingers val af en dat hy sy hele lewe sonder vingers sal leef.

Ag, Dagboek, ek haat hom, die aap! Hoe kan hy aan my vat? Ek het hom nie aangemoedig nie. Ek het niks aan hom gedoen nie, niks! Ek het nie daarvoor gevra nie. Ek voel so verontreg, asof hy diep in my siel gekyk het en iets spesiaal uitgehaal het. Asof hy iets van my gesteel het. Dis seker laf, maar ek weet nie hoe anders om my gevoelens te beskryf nie.

Die besimpelde vark! Die dronklap! Die lelike, stink, vrot appel! Ag, arme ou Trien. Nou weet ek ’n klein bietjie van hoe sy gevoel het.

M.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.