OnderwysNet - ruimte vir opvoeders van AfrikaansArgief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
LW
Hiemstra
Trust

Vrae uit Douspoor deur A van Wyk en E Erasmus

Die Prediker

  1. Na watter opspraakwekkende gebeurtenis in Kaapstad word hier in die verhaal verwys? (Bespreking: par 1.)
  2. Die voorval het skok en vrees by die publiek gewek. Vertel kortliks hoe hierdie voorval ’n tipiese voorbeeld word van “redelose” geweld waaraan die publiek so gewoond geraak het.
  3. Waarom, dink jy, vind die verteller ontvlugting in die derdeklaskompartement?
  4. Verduidelik, met enkele aanhalings, hoe die eerste prediker die treinryers wil betrek by haar “preek”.
  5. Sê waarom die verteller verlig voel toe sy ophou.
  6. Watter effek verkry die volgende prediker toe hy die mense in die trein eers goed deurkyk?
  7. Dui aan hoe hy onmiddellik in sy preek aansluit by die bomontploffing.
  8. Sê kortliks hoe sy verkeerdelike verwysing na die “foreskin” tog die spanning in die trein verlig en ’n belangrike funksie binne die verhaalgebeure vervul.
  9. Watter ontdekking maak die verteller ten opsigte van die prediker se leesvaardigheid?
  10. Hoe het die prediker die treinryers “onwetend gehelp”?
  11. Die gerug van die bom wanneer die trein stilhou, hou ’n besondere boodskap in vir die leser. Bespreek.

Responsvrae

  1. “Lekepredikers maak selde ’n diepgaande eksegese van die Bybel en lewer soms oppervlakkige uitsprake oor hedendaagse gebeure.” Stem jy saam? Bespreek.
  2. Dui aan hoe redelose geweld die mens keer op keer met afsku en magteloosheid laat.

    boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.