NeerlandiNet - Neerlandistiek in Suid-AfrikaArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Die Nederlandse Taalunie

Deze week: neerlandistiekcongres op Dikhololo, met Henk Van Woerden, Gerrit Komrij, H.C. ten Berge

Voor een kaart die de weg naar Dikhololo aanduidt, zie www.dikhololo.com


Program van die Vierde Internasionale Neerlandistiekkongres

Maandag 9 Julie 2001 tot Vrydag 13 Julie 2001

Aangebied deur die Universiteit van Pretoria te Dikhololo
In samewerking met die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek (SAVN)
en die Nederlandse Taalunie

MAANDAG 9 JULIE

Vanaf 6:30
Deelnemers word deur PS Toere op die lughawe opgelaai en na die Universiteit van Pretoria gebring

12:00
Bus vertrek vanaf die Universiteit van Pretoria na Dikhololo

Vanaf 13:30
Deelnemers arriveer op Dikhololo met die bus en met eie vervoer

14:00
Middagete op Dikhololo

15:30-17:30
Registrasie

18:00-19:00
Voorsitter: Jacques van der Elst
Amptelike Verwelkoming en algemene afkondigings
Sprekers:

Belgiese Ambassade: Yves Wantens, Attaché van die Vlaamse Gemeenskap
Nederlandse Ambassade: Hans Glaubitz, Kulturele Attaché
Nederlandse Taalunie: Marc Le Clercq
Universiteit van Pretoria: Henk Potgieter, Voorsitter: Skool vir Tale, Fakulteit Geesteswetenskappe
SAVN: Jacques van der Elst: Voorsitter

19:00

Aandete: Buffet / voorsny

DINSDAG 10 JULIE

07:00-8:30
Ontbyt

08:30-09:15
Voorsitter: Jacques van der Elst
Openingsrede
Elize Botha: ’n Afrikaanse lewe met Nederlandse woorde - ’n outobiografiese vertelling

09:15-10:00
Hoofreferaat
Henk van Woerden: Het zalige Niemandsland: perifere weemoed en mylhomanie bij de literaire beroepsballing

10:00-10:30
Verversings

10:30-11:15
Voorsitter: Adelia Carstens
Hoofreferaat:
Carel Jansen en Fons Maes: Recente ontwikkelingen in de taalbeheersing

11:15-11:30
Verdeling in verskillende lokale

11:30-12:30
Voorsitter: Piet Swanepoel
Werkwinkelsessie 1: Teksontwerp en die digitale media
Voorsitter:
Inleiers:
Carel Jansen en Fons Maes

11:30-12:00
Voorsitter: Dorothea van Zyl
Prosa na 1800: Nederland & Suid-Afrika - oor Henk van Woerden
Eep Francken: Van Jan van Riebeeck tot Henk van Woerden?

12:00-12:30
Andries Visagie: “Ik de kameleon”: Hibriditeit in Henk van Woerden se trilogie oor Suid-Afrika

12:30-13:30
Middagete

13:30-15:00
Voorsitter: Piet Swanepoel
Werkwinkelsessie 1: Teksontwerp en die digitale media
Inleiers
: Carel Jansen en Fons Maes

13:30-14:00
Voorsitter: Jaap Goedegebuure
Prosa na 1800: Nederland & SA
Dorothea van Zyl: Base en Klase in die Nederlandse en Afrikaanse letterkunde, met spesiale verwysing na Een vlek op de rug deur J.C. van de Walle en Foxtrot van die vleiseters deur Eben Venter

Voorsitter: Wilfred Jonckheere
Middelnederlandse letterkunde
Clara Strijbosch: Engelen of moordenaars: Twaalfde-eeuwse ontmoetingen aan de rand van de wereld

14:00-14:30
Elsa Nolte: Jeroen Bosch en die Afrikaanse letterkunde

Rike Olivier: ‘Dit seldi segghen ...’: over taalhandelingen en gender in Lanseloet van Denemarken- ‘die woorde die hi [si] sprac …’

14:30-15:00
Fanie Olivier: Eg Nederland(s): Karel Schoeman se Stamland

Heinrich Ohlhoff: Esmoreit, Floris ende Blanchefloer: gender en Oriëntalisme

15:00-15:30
Verversings

15:30-16:30
Voorsitter: Piet Swanepoel
Werkwinkelsessie 1: Teksontwerp en die digitale media
Inleiers
: Carel Jansen en Fons Maes

15:30-16:00
Voorsitter: Elsa Nolte
Koloniale literatuur: Nederland & Suid-Afrika
Hugo de Schepper: De Eenheid van de Nederlanden onder Karel V: mythe of realiteit?

Voorsitter: Rolf Wolfswinkel
Literatuur voor 1800
Marijke Meijer Drees: Centrum en marge: het belang van Nederlandse pamfletten voor de literatuur-geschiedenis (ca. 1600-1750)

16:00-16:30
Siegfried Huigen: Het Nederlandse aandeel in ontdekkingsreizen in Zuid-Afrika in de achttiende eeuw

Frans Blom: Leven in tweevoud of vaker nog: Constantijn Huygens’ reis naar Venetië (1620)

16:30-17:00
Pieta van Beek: Een lauwerkrans voor Neêrlants Afrika: vergeten vrouwenschrijvers van Zuid-Afrika

Margriet Lacy: Centrum en Marge: het ‘geval’ Belle van Zuylen

19:00
Aandete: Potjiekos

20:30
Aandprogram:
Optrede deur Jannie du Toit en Christa Steyn

WOENSDAG 11 JULIE

07:00-8:30
Ontbyt

08:30-09:15
Voorsitter: Siegfried Huigen
Hoofreferaat: Gerrit Komrij: Mag een Nederlandse bloemlezer zich met Afrikaanse poëzie bemoeien?

09:15-10:00
Voorsitter: Christo van Rensburg
Hoofreferaat: Fritz Ponelis: Nederlands as kultuurtaal in Suid-Afrika

10:00-10:30
Verversings

10:30-11:00
Voorsitter: Else Boekkooi
Literatuuronderwys en Jeugliteratuur
René van de Kraats: Het leesdossier in het literatuuronderwijs

10:30-11:00
Voorsitter: Else Boekkooi
Literatuuronderwys en Jeugliteratuur
René van de Kraats: Het leesdossier in het literatuuronderwijs

Voorsitter: Heinrich Ohlhoff
Poësie: Nederland & Suid-Afrika
Bernard Odendaal: Opnuut bekyk: A. Roland Holst en die Afrikaanse poësie

Voorsitter: Jac Conradie
Taalkunde
Piet Swanepoel: Oor die unieke en die universele in die Afrikaanse en Nederlandse etnobiologiese nomenklatuur

11:00-11:30
Josien Lalleman: Didactische mogelijkheden van jeugdliteratuur voor het onderwijs NvT

Hein Viljoen: Teenstellende stories: narratiewe identiteit in die later werk van Elisabeth Eybers

Pawel Zajas: Zuid-Afrika in Polen. Receptie van de etnische terminologie in de Poolse encyclopedieën tot 1945

11:30-12:00
Estelle Kruger: ’n Nederlandse sprokie van Godfried Bomans vir die ontwikkeling van waardes by Afrikaanssprekende adolessente

Zandra Bezuidenhout: Die kontemporêre poësie van vroue in die Afrikaanse en Nederlandse taalgebiede: marge of sentrum?

Jan Noordegraaf: Amsterdamse kringen: taalkunde en theologie rond 1700

12:00-12:30
Geesje van den Berg: Leksikale kohesie in tekste, met besondere verwysing na ’n Nederlandse kortverhaal

Adele Nel: Die kleur van verf en woorde: Antjie Krog in gesprek met Marlene Dumas

Piet du Toit: Tekskwaliteit: is aantreklikheid ’n sekondêre stylbeginsel?

12:30-13:30
Middagete

13:30-14:00
Voorsitter: René van de Kraats
Literatuuronderwys en Jeugliteratuur
Betsie van der Westhuizen: `n Polisistemiese benadering tot vergelykende navorsing tussen Afrikaanse en Nederlandse jeugliteratuur

Voorsitter: Eep Francken
Poësie: Nederland & Suid-Afrika
Neil Cochrane: Enkele vergelykende perspektiewe op die poësie van Lodeizen en De Lange

Voorsitter: Jurie Geldenhuys
Taalkunde
Jac Conradie: Modale partikels in Nederlands en Afrikaans: belangrike grensgevalle

14:00-14:30
Jani van Niekerk & Betsie van der Westhuizen: Nooit de buren bijten van Paul de Loon as grumorverhaal

Jaap Goedegebuure: Alice Nahon en Paul van Ostaijen, van centrum naar marge en vice versa

Inge Callebaut: Schakeringspartikels: van kernbetekenis naar illocutieve taalhandelingsoperator

14:30-15:00

Hans Werkman: ‘Al slaande met de stoffer op het blik’ (Gerrit Achterberg) - Over ‘de jongste dag’ in de Nederlandse poëzie van de 20e eeuw

Truida van der Merwe: Hoorbare nie-verbale kommunikatiewe elemente in gespreksvoering

15:00-15:30
Verversings

15:30
Algemene Ledevergadering van die SAVN / Wildritte vir nie-SAVN-lede
Met inbegrip van SAVN-bestuursverkiesing
NKN-bestuursverkiesing na afloop van die SAVN-vergadering

19:00
Aandete: Buffet / voorsny

20:30
Aandprogram:
Tine Ruysschaert: Opvoering van die Middeleeuse Marialegende Beatrijs

DONDERDAG 12 JULIE

07:00-08:30
Ontbyt

08:30-09:15
Voorsitter: Renée Marais
Hoofreferaat:
H.C. ten Berge: Stokroos of Hartrank: genoegens en dilemma’s van een poëzievertaler

09:15-10:00
Voorsitter: Heinrich Grebe
Hoofreferaat:
Manja Mekking en Lies Wijnants: Het Certificaat Nederlands als Vreemde Taal

10:00-10:30
Verversings

10:30-12:30
Voorsitter: Dineke Ehlers
Werkwinkelsessie 2: Tweedetaalverwerwing
Inleiers:

Manja Mekking en Lies Wijnants

10:30-11:00
Voorsitter: Rike Olivier
Vertaling & bronnetaal
Renée Marais: Vertaalprobleme van Nederlands na Afrikaans

Voorsitter: Hans Werkman
Koloniale literatuur
Wim Rutgers: Caraïbisch-Nederlandse literatuur

11:00-11:30
H.P. van Coller: Die vertaling van Henk van Woerden se roman Een mond vol glas in Afrikaans

Anneke Boshoff: Die herskryf-problematiek rondom Albert Helman se twee plantasieromans, De Stille Plantage en De Laaiende Stilte

11:30-12:00

Kees Groeneboer: Waarom het Nederlands geen wereldtaal is geworden

Louis Gaigher: De tuin Kleyntjes in De tienduizend dingen van Maria Dermoût as kontaksone

12:00-12:30

Rolf Wolfswinkel: Nederlands als bronnentaal: Strohalm of redding?

Jean Lombard: Die slangverhale van Maria Dermoût: Indiese konneksie met die Afrikaanse waterslang

12:30-13:30
Middagete

13:30-15:00
Voorsitter: Dineke Ehlers
Werkwinkelsessie 2: Tweedetaalverwerwing

Inleiers:

Manja Mekking en Lies Wijnants

13:30-14:00
Voorsitter: H.P. van Coller
Prosa na 1800
Lianne Barnard: Die gebruik van die Shoah in identiteitsnarratiewe in ’n aantal Nederlandse romans van die 1990’s

Voorsitter: Neil Cochrane
Koloniale literatuur
Cajetan Coelho: Dutch Secularism and Indian Princes

14:00-14:30
Luc Renders: Vaders en dochters

Jacqueline Bel: De memsahib, de njonja en de njai: seksuele moraal in de koloniale literatuur van het fin de siècle

14:30-15:00
Johann Lodewyk Marais:
Leo Pleysier en sy boere-heimat

Wilfred Jonckheere: Alfred Birney’s dans op een choreografie van gisteren

15:00-15:30
Verversings

15:30-16:00
Voorsitter: Pieta van Beek
Tweedetaalverwerwing
Frans Cremers: Twintig jaar taalvaardigheidsonderwijs aan de KUB

Voorsitter: Ilse Groenewald
Prosa na 1800: Nederland & Suid-Afrika
Agnieszka Ochowicsz: Die prosa van die Tweede Afrikaanse Beweging uit 1922 en 1939: ’n vergelykende analise

Voorsitter: Hein Viljoen
Koloniale literatuur
Marc Westerman: Filmische transformatie: de verfilming in 1993 van de novelle Oeroeg in 1947

16:00-16:30
Else Boekkooi: Taalverwerwing
hoofstuk 2

Wium van Zyl: Die Afrikaanse letterkunde en Multatuli

Taal en tegnologie
Geno Spoormans: Van aanblik tot schijn: de verhouding tussen technologische innovatie en ontwikkelingen in vormen van representatie

16:30-16:40
Lokaalwisseling vir gesamentlike laaste referaat

16:40-17:15
Voorsitter: Heidi de Villiers
Afsluitingslesing:
Hugo Bousset: Bevlogen lichtheid: Cross-over tussen literatuur, plastische kunst en fotografie

19:00
Afsluitingsonthaal in die boslapa: Spitbraai

VRYDAG 13 JULIE

07:00-8:30
Ontbyt

06:45
Vroeë bussie van PC Tours vertrek met deelnemers wat al in die loop van die oggend vlugte moet haal

10:30
Ander deelnemers vertrek met groot bus terug na die Universiteit van Pretoria en/of Johannesburg Internasionaal
Ander deelnemers vertrek met eie vervoer na hul tuisbestemming

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.