Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Die LêNet Liefdesbriefkompetisie

Hier is die wenner van ons LêNet Liefdesbriefkompetisie!


Wenbrief! Liefdesbrief 1
Liefdesbrief 2
Liefdesbrief 3
Liefdesbrief 4
Liefdesbrief 5

Kompetisiereëls:
Afrikaans   English

Skryf 'n liefdesbrief vir LêNet en staan die kans om 'n getekende eksemplaar van Voor ek vergeet deur André P Brink, Grootmensspeletjies deur Irna van Zyl en Pan se Pretboek deur Charles Malan te wen. Stuur jou liefdesbrief per e-pos aan Ingrid.

Die liefdesbrief moet nie langer as 800 woorde wees nie. Die brief kan in Engels of Afrikaans geskryf word en jy mag 'n skuilnaam gebruik.

Sluitingsdatum: 14 Februarie 2006


Druk daai knoppies. Stuur jou brief nou!

Write a love letter for LêNet and you could win a signed copy of André Brink's Voor ek vergeet, as well as Grootmensspeletjies by Irna van Zyl and Pan se Pretboek by Charles Malan. Send your love letter by email to Ingrid.

The love letter should be a maximum of 800 words long. The letter can be in English or Afrikaans and you do not have to use your real name.

Closing date: 14 February 2006




Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories. (Bydraes kan in Engels of Afrikaans wees.)

Klik hier vir hygstories
Klik hier vir LêNet-gedigte
Klik hier vir erotiese boeke by Kalahari.net


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.