Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


In
samewerking
met
ABSA
Montblanc
Pen & Art
Koos Kombuis skryf reeds in die laat 70's en vroeë 80's as André Letoit. Hy publiseer verskeie digbundels en romans by die destydse Perskor. Sy roman Somer II word beskou as die eerste punk-roman in Afrikaans. Hy is ook bekend vir sy "little magazines" in die 80's.

In 1987 begin sy loopbaan as sanger met 'n demo-kasset, Ver van die Ou Kalahari, wat by Shifty Records verskyn. Saam met Johannes Kerkorrel en Bernoldus Niemand onderneem hy die Voëlvry-toer op verskeie kampusse en ander venues regoor Suid-Afrika. Hierdie revolusionêre beweging laat hom in die sop beland by die destydse Veiligheidspolisie en die ou regime, maar bevestig sy kultusstatus.

Hy het reeds 'n outobiografie - Seks en Drugs en Boeremusiek - die lig laat sien. Hotel Atlantis en die omstrede The Secret Diary of God is van sy mees onlangse romans. Hy het ook reeds twee rubriekbundels agter sy naam.

Deesdae is Kombuis 'n bekende sanger en rubriekskrywer vir Rapport, LitNet en verskeie ander publikasies.

R100 per afdruk - slegs 15 eksklusiewe afdrukke per skrywe



Koos Kombuis: Uit Suidpunt-Jazz

Klik hier om te bestel

> Volgende skrywer in die individuele bod >

Alexander Strachan - Die Jakkalsjagter

Alexander Strachan uit Die Jakkalsjagter
 
Etienne van Heerden - Toorberg

Etienne van Heerden uit Toorberg
 


Kyk net wat jy kan wen!

Alexander Strachan - Die Werfbobbejaan

Alexander Strachan uit Die Werfbobbejaan
Etienne van Heerden - Die swye van Mario Salviati

Etienne van Heerden uit Die swye van Mario Salviati


terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.