KlankKas - Musiek en meer!Archive
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.



Program vir Woordfees se gratis Straatfees 2005 op Saterdag 12 Maart

Erns Grundling

Moenie hierdie naweek die Woordfees se gratis kuier in Victoriastraat voor die HB Thom Teater misloop nie! Dit is platsakplesier op sy beste en jy kry die kans om 'n puik kombinasie van opkomende talent en gevestigde kunstenaars te sien optree. Die jong sanger/musikant van Stellenbosch, Hanru Niemand, skop die verrigtinge af om 11:00 en die Straatfees sal sekerlik met 'n groot gejuig eindig as Fokofpolisiekar om 22:00 op die verhoog verskyn. Hier volg die volledige program vir die Straatfees:

11:00 Hanru Niemand (30 min)

11:35 Khuboes mense (30 min)

12:05 Plofmot (30 min)

12:40 Slagyster (30 min)

13:15 Livid (30 min)

14:25 Ququlethu Queens (30 min)

15:00 The Merry Melodies (30 min)

16:10 Kallitz (30 min)

16:45 Malva Centauri (30 min)

17:20 Abel Kraamsaal (30 min)

17:55 Melktertkomissie (30 min)

18:30 Brixton Moord en Roof Orkes (30 min)

19:05 Skallabrak (30 minute)

19:40 Gorki (30 minute)

20:15 Zinkplaat (30 minute)

20:50 Delta Blue (30 minute)

21:25 Bed on Bricks (40 minute)

22:00 Fokofpolisiekar (40 minute)



LitNet: 10 Maart 2005

Wil jy reageer op hierdie artikel? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

 

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.