KlankKas - Musiek en meer!Archive
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.



Bye Mister Matthews

Fonnie du Plooy

Neels Mattheus was die eerste man wat ek ontmoet het toe ek 28 jaar gelede na PE gekom het.

Watter wonderlike vriendskap het nie tussen ons ontwikkel nie. Hy het my elke Maandag gebel met ’n splinternuwe grap. Hy het my altyd Mister Du Plooa genoem en ek hom Mister Matthews. En met sy wonderlike humorsin het hy altyd gegroet met: “Kom ons hou ’n “party” — jy bring die brandewyn, dan bring ek die water.”

Ek dank die Here dat ek so ’n vriend kon hê, wat altyd positief was, altyd die blink kant gesien het, ook na sy eerste beroerte ’n klompie jare gelede.

Net na Johannes Kerkorrel se dood, het hy ook weer die Maandag gebel en gesê: “Jy weet, die Here is nou darem besig om ’n wonderlike koor en orkes saam te stel daar bo. Ek wens ek kan ook eendag in daai orkes speel.”

Verlede Maandag het die telefoon nie gelui nie. Ek sal dit mis.

Ek groet jou, my ou vriend. Bye Mister Matthews. Lekker speel daar bo, ou Maestro!

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.