KennisgewingBordArgief
 
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Bieg /
Confess
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Onderhoude /
Interviews
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Rubrieke /
Columns
Kos & Wyn /
Food & Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Spesiale projekte /
Special projects
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Geestelike literatuur /
Religious literature
Visueel /
Visual
Reis /
Travel
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Wil jy ’n kennisgewing plaas?
Stuur ’n e-pos aan:
  Do you want to post a notice?
Send an email to:
Kennisgewings | Notices

Naam: 20 Mei in Pretoria
E-pos:
Onderwerp: Anton Goosen
Boodskap: Anton Goosen en die Bushrock Band

Anton Goosen is sonder twyfel een van Afrikaanse musiek se lewende legendes. Sedert die dae van “Jantjie” en “Waterblommetjies” het hierdie briljante kunstenaar ‘n lang pad gestap in die plaaslike bedryf, en vandag, soos nog altyd, verras hy telkens met die wyse waarop hy met sy musiek innoveer.

Saterdag 20 Mei om 20:00 gaan die Weste van Pretoria dreun onder die aanslag van Anton en sy Bushrock Band wanneer die West End-teater, op die Pretoria Skougronde, gasheer is vir hierdie talentvolle musikante.

Van ou treffers to sy nuutste skeppings vorm deel van hierdie vertoning, wat weer sal bewys waarom hy bekend staan as die Liedjieboer.

Kaartjies is beskikbaar by Computicket, die teater se kaartjieskantoor en by die deur.

Veilige parkering en kroegdiens is beskikbaar.

Vir meer inligting, kontak die teater by (012) 327 8155 / 082 565 9855 of info@westendtheatre.co.za.

Terug


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.