Godsdiens / ReligionArgief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Jesus-video’s: Wat sê ons lesers?

Regardt van den Berg se minireeks op video, The Gospel According to Matthew, is nou ook in Afrikaans beskikbaar as Die verhaal van Jesus volgens Matteus.

Die verhaal van Jesus volgens MatteusDit was ’n lang pad om te loop. Elmari Rautenbach het agter die skerms gaan loer en het hierdie berig saamgestel oor die oorklankingsproses.

Wêreldwyd is reeds meer as ’n miljoen kopieë van die Engelse verhaal verkoop. Dit is voorwaar ’n voortreflike prestasie deur ’n Suid-Afrikaner.

Wat sê ons lesers oor hierdie video’s? Wat van Martin Scorsese se The last temptation of Jesus Christ wat steeds in Suid-Afrika verban is, en dus klandestien op video versprei word? (Peter Gabriel se uitstekende musiek vir die klankbaan is vryelik beskikbaar op CD onder die titel Passion, op die Geffen-etiket: 24206-2.)

Die Andrew Lloyd Webber-blyspel, Jesus Christ Superstar, is onlangs nie uitgesaai nie, nadat ’n TV-stasie verskeie klagtes ontvang het. Nog eens kan die musiek in enige goeie musiekwinkel gekoop word.

Ons hoor graag van jou! Skryf aan: Redlitnet@mweb.co.za.

to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.