My donkerste geheimArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


Aan: Is daar 'n God?

Baie geluk. Jy het vir jouself begin dink.

Geniet die vryheid van regtig eerlik wees met jouself. Dit vat guts … dis amper soos om “uit die kas te klim” … uit die kerk se donker kas van indoktrinasie. Party mense gaan jou wil stenig, die meeste aanvaar dit dadelik. Ek volunteer nooit my geloofs(on)oortuiging nie, maar deins nooit terug as ek daaroor uitgevra word nie, en glo my mense het meer respek daarvoor as vir iemand wat nog steeds voorgee om ‘n Christen te wees “omdat hy mos so groot gemaak is”. Hulle is nogal baie keer verbaas, want my leefwyse reflekteer dit (die sogenaamde ongelowigheid) nie, nes jy gesê het.

Sodra jy dit nie meer “fight” nie, sal dit jou nie meer vreet nie; daar kom ‘n tipe salige berusting en vir die eerste keer vrede in die gemoed omdat jy nie meer die leuen leef nie.

Ek kan lang blaaie skryf oor die wonde wat die kerk gelos het en die lang pad wat ek gestap het na hierdie vryheid, maar my troos is dat my eie kinders nooit deur dieselfde hel van valsheid, vrees en vermorste tyd hoef te gaan nie.

Gaan Google bietjie “Agnostic” en weet daar is hope eenders-DENKENDE mense.

Kestral

E-pos jou donkerste geheim na bieg@litnet.co.za.
E-mail your darkest secret to bieg@litnet.co.za.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.