My donkerste geheimArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


Ook aan: Is daar 'n GOD?

Ek het ook al my oomblikke van vertwyfeling gehad. Ook gewonder. As alles so sleg gaan. Ek is verskriklik eensaam en het ‘n dodelike siekte. So baie dinge in my lewe het verkeerd uitgewerk. So baie dinge het nie gebeur soos ek beplan het nie. Daar was soveel teleurstellings. Soveel mense het my in die steek gelaat. Maar daar is ‘n God. Wie laat die son opkom, laat dit reën, laat die krieke skreeu, die maan skyn, gee die wilde diere kos, laat die aarde draai. As jy twyfel… Dink aan die absolute onmeetlike ruimte daar buite. Gaan ry deur die Karoo en kyk na die verlatenheid, die eindelose uitsig. Ry verby Bloemfontein op pad na Oudtshoorn en kyk oor die vlaktes anderkant Aliwal-Noord. Gaan na die laeveld en kyk van die platorand af oor die verte. Gaan na die Vallei van Duisend Heuwels. EN HOU OP TWYFEL.

Anonieme twyfelaar

E-pos jou donkerste geheim na bieg@litnet.co.za.
E-mail your darkest secret to bieg@litnet.co.za.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.