My donkerste geheimArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


Ek onthou al die goeie tye

Dit is nou al meer as vier maande sedert ons egskeiding finaal deurgevoer is. Ek kan nog steeds nie glo wat gebeur het nie. Hoe kon jy ons huwelik net so in die drein afgooi? Hoe vind jy dit in jou om te kan erken jy het belang in ons huwelik verloor? Jy het meer aan 'n ander man gedink as aan jou eie man!

Dit is nie my probleem nie.

Ja, jy het seker al teen die tyd iemand anders in jou lewe. Jy wys net nie die persoon in die openbaar nie. Hoekom nie?

Ek het iemand intussen ontmoet wat baie liefde uitstort en wat ek op hierdie stadium voel ek nie werd is nie. Hoekom nie? Want ek het nog 'n baie sterk gevoel vir jou. Elke keer wat ek jou sien, lyk jy net so mooi soos die goeie tye in ons huwelik. Jy het nie 'n dag ouer geword nie. En dit na byne 15 jaar saam! My hart klop vinniger en my maag maak daardie bekende vlindertruuks. Ek onthou al die goeie tye, die sekskapades wat ons gehad het. Was dit nie fantasties nie?!

Ek kan nie verstaan hoekom ek na alles wat jy aan my gedoen het nog so oor jou voel nie. Jy het tien teen een my met meer as een verkul gedurende ons huwelik. Ek sal nooit weet nie, jy is die enigste met die waarheid in jou.

Is dit jou sensuele energie wat jy uitstraal wat maak dat ek jou nou net nie uit my gedagtes kan kry nie? Waarheen moet ek gaan om jou uit my lewe en gedagtes te kry? Ek hoop jy sal eendag (vroeg genoeg) besef wat jy gedoen het!



LitNet: 27 Februarie 2006

E-pos jou donkerste geheim na bieg@litnet.co.za.
E-mail your darkest secret to bieg@litnet.co.za.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.