GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Vergeet die etiket. Wat jy doen met jou lewe, is belangriker

ludolf parker:

ek stem in 'n mate saam met danie botha dat die woord moffie vandag nog negatiewe konnotasies het, maar dan moet dit, soos willie knoetze tereg opmerk, in konteks gesien word. ek glo ook dat die meeste "moffies" en "letties" daar buite teen die ouderdom van dertig plus al redelik dik velle ontwikkel het en in staat is om hulleself te laat geld. die engelse gesegde "sticks and stones ..." is hier veral van pas.

die term moffie is ná al die jare ingeburger in die taal en soveel as wat ons wil, sal ons dit nie kan wegwens nie. dit is deel van die volksmond en niks sal dit daaruit kan verwyder nie ... tensy die betekenis daarvan begin verander of dit as 'n term begin verouder, en helaas dink ek nie dat ons reeds daardie stadium bereik het nie.

die positiewe herinbesitname van die woord moet volg. soos ons swart landgenote in die tyd van Apartheid en dan ook veral afro-amerikaners in die laat vyftiger-, vroeë sestigerjare trots was en steeds is op hulle andersheid in 'n grootliks homogene wêreld waar hulle weens hulle voorkoms uitstaan, kan die gaygemeenskap ook trots wees op hulle andersheid. nie dat daar sprake is van eensgesindheid onder die gaygemeenskap in suid-afrika nie, maar 'n mens kan tog droom.

en jean meiring slaan die spyker op die kop as hy verwys na die britse gebruik van die term queer, maar daar is ongelukkig nie 'n geskikte afrikaanse ekwivalent in hierdie stadium nie. queer in afrikaans vertaal steeds as vreemd en dit, liewe broers en susters, is die moffie en die lettie tog allermins. elke klein dorpie in die land het minstens twee sulke karakters en daar is min afrikaanse gesinne wat nie so 'n geraamte in die kas het nie.

ek vind dit ook verblydend dat die jonger geslag moffies, as ons dan nou so na onsself wil verwys, baie meer militant en openlik is as die vroeëre geslagte. seksuele oriëntasie is blykbaar nie meer so 'n groot vraagstuk nie. dis wat jy dóén met jou lewe ten spyte van die "label".



LitNet: 13 Mei 2005

NOTA: Ek ontvang graag reaksie op hierdie teks. Stuur dit na dbbotha@mweb.co.za.
DANIE BOTHA

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.