GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Romanties

Joe Vermeulen*

Begrip
Vir Ignaas
20 Mei 2006


Gemaklik soos 'n lui kat op jou skoot …
So het die son in jou oë opgekrul
terwyl Nag haar aankoms fluister.

Agter die koel blou ... vlam kaggels op
om verborge beloftes te belig.
Ek sien 'n ster verskiet en – voor ek 'n wens
kan maak – struikel ek oor jou sekelmaan:
Mondhoeke buig beleefd en hang lood aan my voete.

Jou visier verken die lyne van my siel
en my pantser smelt soos was van my af.

Skielik slaan twyfel toe met gemene houe.
Dit kerf en sny - tot ek die wit vlag hys.

Jy keer as ek my rug wil draai.
Wikkel my toe in jou mantel.
Druk my oor teen jou bors.
'n Simfonie rys uit die ritme van jou lyf.

Die mooiste musiek wat ek nóg gehoor het.



Joe Vermeulen

Ek het om die verkeerde redes by die bankwese betrokke geraak kort voor ek lugmag toe is. Terug in die bank het ek deeltyds begin BCom swot deur Unisa. In my tweede jaar het ek een aand die rekeningkunde-boeke so gekyk en gedink: What the fuck am I doing! Ek het uiteindelik die bank gelos en ingestap by Franz Marx Films. Hulle het my verwys na 'n agentskap. Dis toe dat ek in Tunisië beland het met die Poolse movie. Terug in Suid-Afrika het ek begin vryskut doen by Egoli in hul departemente vir kuns en reklame. Vyf maande later het Franz my aangestel en ek het kort daarna begin skryf. Ek doen nou en dan my eie skryfwerk. Het 'n verhoogstuk êrens op my desktop en 'n magdom gedigte.



LitNet: 5 Julie 2006

Stuur jou reaksie na dbbotha@mweb.co.za. Noem asseblief die naam van die digter en van die gedig. Jou bydrae word dan onder "Menings van ons lesers" geplaas.

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.