ExpatNet InhoudArgief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Ek en Coenie (my man) bly in New York City, New York, VSA. Die stad in die staat in die kontinent, om die waarheid te sê.

Ons is sowat vyf SA paartjies wat so saam-saam seker maak Suid-Afrika en Afrikaans bly ’n lewende deel van ons binnekring.

Saterdagaand kuier ons byvoorbeeld by die Louws en dan word daar biltong geëet, regte egte klippies en Coke gedrink (ek skaam my dood!) en die lekkerste Amerikaanse pizzas geëet. Op die spyskaart is daar ook 30 Seconds (speletjie) en ’n heerlike gelag en gekuier met goeie vriende sonder enige oppervlakkige vermaak. Iets wat die New Yorkers NOOIT sal kan verstaan nie.

Waar hang ons uit?

Daar is ’n Madiba Restaurant in Queens, maar ek was self nog nooit daar nie. Ons almal geniet dit om oor die naweek (want in die week word daar net hard gewerk en is daar ongelukkig geen tyd vir kuier nie) uit te eet en New York het ’n ongelooflike verskeidenheid van restaurante: Sushi Samba, Tony’s, The Coffee Shop in Union Square, die sushi-restaurant om die hoek van ons woonstel ... ag, te veel om te noem.

Wat maak die aand besonders? Ai, ons lekker SA pêlle, natuurlik!

Mooi bly en groete vir die sonnige SA.

Manet Basson

boontoe / to the top

ExpatNet voorblad / ExpatNet front page


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.