ExpatNet InhoudArgief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

KinderNag

Tania Solomons

In die duister donkerte en seer,
    met gebroke toekoms, sonder hoop,
lę ’n huilende kindjie al weer,
     wanneer die dronk mans wegloop.

Juweeltjies van Suid-Afrika
— kinders van die son,
oggendster vertroetel haar
— totdat ligdag kom.
Thabo’s stil, COSATU staak, maar
— VIGS is aan die wen,
Net duiwels en sangomas wat
— haar pyn en lyding ken.

My wens in hierdie Nuwe Jaar
     is dat ek ’n slaapdeuntjie kan sing,
’n Drukkie gee of gelukkie bring,
     die kindjies hul verdriet kan spaar.

Sing vir my ’n liedjie saam, en
— probeer om te vergeet,
trek jou skouers effe op
— jy het hiervan geweet.
Hel staan voor haar drumpel, maar
— wie kan hieroor praat?
Kom neurie saggies vir haar saam
— vannag is nie te laat.



PlaasMoord

Tania Solomons

Halfses in die aand
vroeg in Februariemaand,
Oor slape wapper sy hare
— onbewus van twee barbare.

Volop vrugte het hy gepluk,
twee en negentig jare gelewe, vol geluk.
Die agterdeur was wyd oop
— hulle het binnetoe geloop,

besittings oor die vloer gesmyt,
plooi-paaie uit sy gesig gebyt,
lappe is sy keel volgestop,
verwurg, stukkend geskop.

In houtwerk gegrein
lę bloedspore van pyn:
hy was nie meer heel,
toe hul sy laaste asem steel.

Oupa, weet jy ons trek al weer?
Noordwaarts, vir ’n tweede keer
tasse pak, paspoorte, emigreer.

Oupa, jou beeld is in my uitgekerf
jou bloedlyn in my are geverf
Rus in ‘t vrede — ons sal nie uitsterf.


boontoe / to the top

ExpatNet voorblad / ExpatNet front page


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.