ExpatNet InhoudArgief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Hi

Ek woon in Taupo in Nieu-Seeland. Taupo is geleë langs die Taupo-meer, wat die grootste binnelandse meer in die Noordereiland is. Taupo is sowat 250 km suid van Auckland en 50 km suidwes van Rotorua, en is hoofsaaklik ’n vakansie dorp met ’n konstante stroom van toeriste.

Behalwe vir die asemrowende meer, wat groter as Hongkong is, het ons ook die sneeuberge, Ruhapehu, Tongariro en Ngauruhoe, wat vir nege maande van die jaar met sneeu oortrek is. Die Waikato-rivier ontstaan ook hier en die Huka-waterval is ook ’n groot attraksie.

Hier is ook baie termiese aktiwiteit en Taupo het drie hidrokragstasies. Dit is een van die mooier dorpe om in te bly, ten spyte van die koue winde in die winter wat mens se oë kan laat traan.

Met die baie plantasies is vuurmaakhout nie ’n probleem nie en het ons verslaaf geraak aan die kaggel en rooiwyn.

Hier woon sowat 30 Suid-Afrikaanse gesinne; hier is ’n Suid-Afrikaanse dokter en apteker, onderwysers, ens. Ons het ook kontak met vele ander Suid-Afrikaners en ontmoet gereeld nuwe aankomelinge.

Ons mis maar ons mense in SA en ook die wonderlike klimaat. Wanneer ek egter met my vorige kollegas praat en hoor hoe regstellende aksie steeds aan die gang is en dit mense wat eens positief was, só negatief kon stem, dan besef ons dat ons destyds ’n moeilike maar regte besluit geneem het. Ons bid en dink gereeld aan almal in SA en is nog steeds hoopvol dat dinge kan regkom.

Groete

Frans Pistorius

boontoe / to the top

ExpatNet voorblad / ExpatNet front page


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.