Argief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Breytenbachs antwoord lesers se vrae oor woon en werk in die VK

Vraag:

Beide my dogters woon en werk op die oomblik in die VK. Deels hieroor, maar ook weens die feit dat ek gereeld na die VK moet gaan vir besigheid, was ek die afgelope twee jaar amper ses keer in die VK. Een van die besoeke was vir ‘n tydperk van drie maande.

Ek moet nou weer besoek aflê aan die VK vir besigheid en is net bang dat die immigrasiebeamptes my toegang gaan weier omdat ek so gereeld besoek aflê aan die land.

Het julle enige raad in dié verband?

Antwoord:

Daar is geen beperking op die aantal besoeke wat ‘n persoon mag maak aan die VK nie. Daar is ook geen spesifieke periode wat moet verloop tussen die besoeke nie. Die immigrasiebeampte by die doeane moet egter oortuig wees dat elkeen van die besoeke ‘n “ware” besoek is. Die beampte sal faktore in ag neem soos die redes vir jou besoek, sowel as die tydperk wat verloop het sedert die vorige besoek.

As jy ‘n bona fide-besoeker is en jou dokumente is in orde, behoort daar nie rede tot kommer te wees nie. Weens die feit dat jy gereeld besoeke maak, moet jy ekstra sorg aan die dag lê in dié verband.

Vraag

Ek wil graag my studies voortsit in die Verenigde Koninkryk en is gevolglik van plan om aansoek te doen vir 'n studentevisum. My vrou en 15-jarige seun gaan my vergesel as afhanklikes. Ek wil graag weet of my seun geregtig is op staatsonderrig in die VK.

Antwoord

Ja, jou seun is geregtig op staatsonderrig terwyl hy as jou afhanklike in die VK is. Die Britse Department van Binnelandse Sake sal egter verwag dat hy die VK saam met jou verlaat met die afhandeling van jou studies.

Het jy enige vrae of wil vir 'n Britse permit aansoek doen?

Kontak Breytenbachs by info@breytenbachs.com of besoek hul webtuiste by www.breytenbachs.com

Wat ons kliënte sê

I CANNOT thank you enough for all the trouble and hard work you all put into my case - it really means a lot to me and is GREATLY APPRECIATED! Thank you very much! I know it is your job and you get paid to do it, but you have just given me my future and a great deal of happiness!
Kim Joubert


LitNet: 12 September 2005

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.