Alles boeke!Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Onderhoude /
Interviews
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Rubrieke /
Columns
Kos & Wyn /
Food & Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Spesiale projekte /
Special projects
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Geestelike literatuur /
Religious literature
Visueel /
Visual
Reis /
Travel
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Nuwe kortverhaalkompetisie

Persverklaring

'n Nuwe uitgewer, Sewe Kleure Boeke, het op 26 Julie hul debuut gemaak met 'n kortverhaalbundel getiteld Viersprong. Die bundel bevat 29 langer kortverhale deur vier vroue (waarvan drie voorheen gepubliseer is) en word deur Lizz Meiring as "kwaliteit ontspanningsleesstof" beskryf.

Sewe Kleure loods hiermee 'n kortverhaalwedstryd. Skrywers word genooi om Afrikaanse kortverhale (nie sketse nie, let wel), met musiek as tema of inspirasie, voor die einde Januarie 2007 voor te lê. Die lengte van die verhale kan wissel van 2000 tot 5000 woorde en verhale wat gekeur word sal in ‘n bundel opgeneem word wat teen die einde 2007 die lig sal sien. Daar is ook twee kontantpryse van R3000 elk op die spel en dit sal tydens bekendstelling van ons roman Maanvrug, wat gedurende Maart 2007 plaasvind, toegeken word. Hierdie twee pryse sal uit 'n hoed getrek word, want Sewe Kleure is van mening dat skrywers wat dit tot in die bundel maak, almal wenners is en dat almal dus 'n gelyke kans behoort te staan om die pryse te wen.

Daar is ook 'n derde prys op die spel: 'n 'karaktervolle' kitaar wat geteken sal wees deur 'n verskeidenheid musikante. Hierdie is egter ʼn lesersprys en besonderhede sal later bekend gemaak word. 

Die bundel soek nog 'n naam en skrywers is meer as welkom om voorstelle te maak.

Besoek www.sewekleureboeke.co.za vir detail oor elektroniese voorleggings. Skrywers kan inskrywings ook met slakkepos stuur na Posbus 764, Ridge Terrace, 2168.




LitNet: 3 Augustus 2006

to the top / boontoe

Send us your comments. Write to webvoet@litnet.co.za and join our interactive opinion page! The letters page can be found here

© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.