Hulpmiddels vir die skryf van artikels in LaTeX vir LitNet Akademies Dirk Laurie 2 November 2010 ---- Inhoud van akanat_riglyne.zip: Hierdie pakkie behoort te bevat: Grootte Datum Tyd -------- ---- ---- ---- 158397 2010-11-02 12:47 litnetdok.pdf 16954 2010-11-02 12:39 litnet.cls 19948 2010-07-29 11:55 litnet.bst 9926 2010-07-19 21:38 akalogonat.png 984 2010-07-26 10:24 sjabloon.tex 16855 2010-11-02 12:47 litnetdok.tex 580 2010-07-29 12:00 verwysings.bib 91371 2010-11-02 13:01 riglyne.pdf ---- Kort beskrywing riglyne.pdf Gids vir skrywers en keurders litnetdok.pdf Tegniese instruksies vir skrywers litnet.cls Nodig vir LaTeX litnet.bst Nodig vir BibTeX akalogonat.png Nodig vir LaTeX sjabloon.tex 'n Artikel met die nodige hofies, maar sonder enige inhoud. verwysings.bib Minimale bibliografie-databasis met net een item litnetdok.tex Bronkode vir litnetdok.pdf, en terselfdertyd 'n voorbeeld van hoe om te werk te gaan. Die kommentare in die artikel is dalk nuttig vir mense wat LaTeX nog maar sleg ken. ---- Toets of alles werk As jy 'n TeXLive-stelsel het, skuif litnetdok.pdf na 'n veilige plek en doen die volgende: pdflatex litnetdok bibtex litnetdok pdflatex litnetdok Jy behoort nou 'n nuwe eksemplaar van litnetdok.pdf te hĂȘ wat net soos die oue lyk.